Флаг Трансвааля

Нашёл замечательную подборку южноафриканских песен.DIE VIERKLEUR VAN TRANSVAAL (1881)Woorde: S.J. DU TOITMusiek: J.S. DE VILLIERS; verwerk: DIRKIE DE VILLIERSDie Vierkleur van ons dierbaar land, die waai weer oor Transvaalen wee die Godvergete hand, wat dit weer neer wil haal!Waai hoog nou in ons helder lug, Transvaal sy vryheidsvlag!Ons vyande is weggevlug, nou blink m"n blyer dag!Met lae lis haal Albion ons vlag verradm"lik neer,en doen toe net al wat hul kon, dat ons hul vlag moes eer:"Ons sou dan alles daarby wen, m"n telegraaf en spoor,as ons die rooivlag wil erken".  Maar dit wou ons nie, hoor!Vier jaar lank het ons mooi gepraat, om weer ons land te kry:"Ons vra jou, Brit, geen goed of kwaad; gaan weg en laat ons bly!"Maar toe die Brit ons nog vererg, toe vat ons die geweer.Ons was al lank genoeg geterg, nou kan ons tog nie meer.En met Gods hulp het ons die juk van Engm"land afgegooi,ons is weer vry, geluk!  Geluk!  Nou waai ons vlag weer mooi!Dit het ons heldemoed gekos, maar Engm"land nog veel meer,so het die Heer ons weer verlos, ons gee Hom al die eer.MAAR EEN SUID-AFRIKAWoorde: A.D. KEETMusiek: S. LE R. MARAISGee my m"n roer in my regterhand;gee my m"n bok wat vlug oor die rand,en m"n flukse perd om hom weg te dra,gee my, gee my Suid-Afrika.Gee my m"n kamp waar bossies groei,gee my m"n fraai volstruis wat broei,en m"n boereseun wat baie wa,gee my, gee my Suid-Afrika.Gee my m"n koppie waarop ek staan;gee my die Swartland met al sy graanen nooit of te nimmer hoor jy my kla,gee my, gee my Suid-Afrika.Gee my m"n vlakte, ruim en wyd,gee my die veld se oneindigheid,en die lekker geur wat die lug daar dra;gee my, gee my Suid-Afrika.WAAR TAFELBERG BEGINWoorde: C.P. HOOGENHOUTMusiek: Ou S.A. Volkswysie; verwerk: DIRKIE DE VILLIERSWaar Tafelberg begin tot ver in die Transvaal,woon een verenigm"d volk, een algemene taal.m"n Volk voorheen misken, m"n volk voorheen gesmoordmaar nou beroemd, geeerd in Oos, Wes, Suid en Noord.Die Afrikaanse taal die klink vir ons so soet;dit is ons moedertaal, sit in ons murg en bloed.Ons ruil dit vir geen taal, al is die nog so skoon,daarvoor het ons gely veragting, smaad en hoon.Europa!  Roem gerus op al jou grote prag,ons wil ons lot nie ruil, nie vir m"n enkel dag;by jul is plaasgebrek en dikwels hongersnood,by ons is goud en grond en wie wil werk, het brood.Die heilm"ge Bybelboek word by ons hoog geeer,ons ag dit as die Woord van onse liewe Heer.Dit leer wat ons moet doen en dis vir ons genoeg;ons bring dit waar ons kom tesame met die ploeg.Gedenk aan Volk en Land, getroue Hemelheer!Sien gunstig ook op ons soos op ons Vaders neer;bekroon ons handewerk en skenk ons u genam";en seen, liewe Heer, geliefdm" Suid-Afrika.(тут их ещё много)

This entry was posted in горячее из блогов. Bookmark the permalink.

Comments are closed.